Kamp en Karavaan3 min read
Kontak Ons Aanlyn
Elke maand sal die interessantste teks wat na ons Forum gepos is in die tydskrif gepubliseer word. As jy wil hê jou vraag, resensie van 'n bestemming, ens. moet gepubliseer word, sorg dat jy dit na die Forum op ons webwerf stuur. Ek het besluit om m
Kamp en Karavaan2 min read
Kampvuurpraatjies
Dit is geen goeie nuus vir oornagplekke dat die Coronavirusinperking reis verbied nie. Ons verwag egter dat die reisen-verblyfbedryf 'n bloeitydperk sal beleef wanneer die inperking verby is. Ons kan nie wag om weer ons wonderlike bestemmings te kan
Kamp en Karavaan1 min read
Fotokompetisie
Ek het onlangs dié foto geneem van 'n piepklein spinnekoppie (Pseudicius sp.) toe ek met vakansie in Howick KZN was. Hannes Mitchell Die Lochbrug wat binne loopafstand van die plek af is waarvandaan die treine terugry. # 7 & 8 Sedertdien het ek o
Kamp en Karavaan1 min read
Volgende Maand
Wanneer die verbanning van reis en toerisme finaal opgehef word, sal die Kalahari een van die ideale plekke wees om tyd in vars, skoon lug deur te bring. Die Kalahari Rest Lodge het ruim, omheinde staanplekke wat privaatheid skep van medekampeerders,
Kamp en Karavaan2 min read
WAAR KAMPVUURSTORIES DEEL WORD VAN DIE FYN Karoostof
1 EEN DING WAT JY SAL GENIET IS... die kampterrein is 'n groen oase in die droë landskap. Ontdekkingsreisigers en avonturiers het die Karoo dikwels beskryf as 'n strawwe, onbarmhartige landstreek met geharde bossieveld, maar ek was nog altyd lief vi
Kamp en Karavaan11 min read
Transkei Op Kort Kennisgewing
Toe ek 'n oproep van 'n medejoernalis kry dat sy dokter reken hy moet liewer nie kort na 'n onlangse operasie reis nie, het ek net sowat 'n dag gehad om alles gereed te kry vir 'n besoek aan die Transkei Wildekus. Dit beteken ek moes my klere regkry,
Kamp en Karavaan2 min read
Toerusting En Dienste
Ons spesialiseer in woonwaens – op jou perseel. Kwaliteitvakmanskap. Ongelooflike pryse. [S] Leon 082 080 9375 [S] Helena 076 795 8898 [E] leonsamons16@gmail.com Uitstekende tariewe • Baie veilig • Geslote eenhede, toeganklik 7 dae per week. Ook bote
Kamp en Karavaan8 min read
Ons Kyk Na SLANGE
Ek was deksels bly dat ons paddas en waterwesens in ‘n kwakende en kreunende moeras gesoek het, eerder as seldsame slange. Ek het geweet my metgeselle sou in hulle element wees as hulle op ‘n dodelike voëlslang of mamba afkom, maar ek was tevrede om
Kamp en Karavaan3 min read
Saligdie by Strandmeer
1 EEN DING WAT JY SAL GENIET IS… die kampstaanplekke langs die waterkant wat ideaal is vir visvang en watersport. Toe ek by Morgan Bay aankom, het ek oombliklik besef hoekom hierdie kampterrein so gewild is. Dit is skilderagtig geleë by die Inchara-
Kamp en Karavaan2 min read
Kampkokkedoor
Hierdie potjie is ideaal as jy 'n vegetariër is, maar jy kan ook hoender of skaapvleis byvoeg as jy wil. Bedien met vars pietersielie en korserige brood om in die sous te week. • 2 eetlepels olyfolie• 6 koppies groenteaftreksel• 1 koppie wortels, fy
Kamp en Karavaan2 min read
Kamptoerusting
Hierdie veeldoelige opvoukookblad van Tentco is 'n nuttige hulpmiddel vir kompulsiewe kampeerders en avonturiers. Dit bevat alles wat jy nodig het om kosmaak tydens jou kampvakansie te vergemaklik. Die kookblad kan ongeveer 30 kg dra, en is 146 cm x
Kamp en Karavaan2 min read
Welkom
Niemand weet wat presies met die dinosourusse gebeur het nie; tog sê party mense hulle was net nie in staat om aan te pas in 'n veranderende wêreld nie, en het toe doodgegaan. Dis vir seker 'n gesegde, miskien 'n les, wat van toepassing is op dit wat
Kamp en Karavaan6 min read
Die Werkswinkel
Omdat ek 'n karavaan/kampliefhebber is, en ook daarvan hou om my voertuie onberispelik te hou, het ek probeer om my vaardighede te toets op my 17 jaar oue Gypsey Rapier. Ek was baie beïndruk deur die resultaat. Die proses is tydrowend. 'n Mens moet a
Kamp en Karavaan1 min read
Aktiwiteite By Trennerys
Gaan op 'n vreedsame vaart op die Qolorarivier en geniet die skoonheid van die gebied. Langs die rivieroewers is ongelooflik baie voëls, en daar is ook baie diere en plante. Neem julle eie verversings, asook swemklere, kameras en hoede. Hier kan jy r
Kamp en Karavaan2 min read
13 Topwenke Vir Onderhoud Van Buitelewetoerusting
J y wil vir seker nie by jou vakansiebestemming aankom en vind dat jou gasbottels leeg is, die tent aan flenters gekou is deur morsige muise, en jou slapende ouma in die karavaan agtergebly het toe jy dit vir die winterseisoen op jou plaaslike stoort
Kamp en Karavaan2 min read
Koop En Verkoop
Koop en verkoop is 'n gratis diens aan ons lesers wat hul karavaan, ryhuis, sleepwa of kamptoerusting wil verkoop. Om hier te adverteer, stuur 'n e-pos met besonderhede van jou produk aan classifieds@caravansa.co.za. Sluit asseblief 'n beskrywing in
Kamp en Karavaan1 min read
Hi-Range Safari Centre (Gabarone, Botswana)
Ek moet vir Chris Thomson van Hi-Range Safari City, die gunsteling-4x4-plek in Botswana, baie dankie sê. Hy was een van die hoofborge van hierdie besoek, saam met Darrell van Zeil van Opposite Lock in Gauteng. Ek het saam met hulle van Gauteng af na
Kamp en Karavaan2 min read
Te Huur
Toegeruste en ontoegeruste voertuie beskikbaar. Ideaal vir 2 reisigers. Ervaar die heel beste kampeervakansie in die bos in gemak en stylvol. Vanaf R950 gedurende lae seisoen en verder spesiale aanbiedings vir persone ouer as 60 jaar wanneer die prom
Kamp en Karavaan2 min read
Afrika Slangbyt-instituut (ASI)
Ek het genoeg inligting om 10 artikels oor Johan Marais, Suid-Afrika se bekende naturalis, slangman, entrepreneur en fotograaf te skryf. Hy is die skrywer van Die volledige gids tot die slange van Suider-Afrika. Ek het gehoor ‘n nuwe bygewerkte uitga
Kamp en Karavaan5 min read
Bewaring Die Bedreigde Aasvoëls
H et jy geweet dat aasvoëlgetalle die afgelope 30 jaar met gemiddeld 68% oor alle spesies heen gedaal het? 'n Groep Afrika-aasvoëlkenners het in 2015 'n ontleding van bevolkingstendense van alle Afrika-aasvoëls gedoen en gepubliseer, en dit is hul be
Kamp en Karavaan1 min read
Die Wrak Van Die Jacaranda
Die oorblyfsels van die skeepswrak Jacaranda is net-net sigbaar bo die water naby die Qolora-mond. Die Jacaranda was 'n 2 000-ton- Griekse skip wat op 18 September 1971 in stormweer gestrand het. Al 15 bemanningslede, insluitend die kaptein se vrou,
Kamp en Karavaan2 min read
Joernalis
"Ouens, vinnig! Dis kobragebied hierdie!" het Johan Marais geskree. Hy was duidelik in sy element. "Waar is die boomstompbreker? En is hier boskobras, voëlslange en mambas? Is dit 'n aaklige nagmerrie? Wel, nee, ek was op pad na een van my geliefkoos
Kamp en Karavaan3 min read
Wenbrief
Terwyl die landwye inperking aan die gang was, het die Oostelike streek van die Karavaanklub van Suid-Afrika die tyd gebruik om – te kamp! Ja, die lede in die Ooste is baie geesdriftig en passievol oor hulle saamtrekke, dus was hulle van plan om voor
Kamp en Karavaan3 min read
Vars LUG EN HELDER, MURMELENDE WATERSTROME
1 EEN DING WAT JY SAL GENIET… is om te kan kies uit verskillende topklasverblyfopsies wat by hierdie oord in die pragtige Elgin-vallei gebied word. Nadat ek sowat 'n week lank op verskillende kampterreine tent opgeslaan het, waar slegs basiese gerie
Kamp en Karavaan1 min read
Volgende Maand
Na sowat 'n week se verblyf op 'n paar minder luukse kampterreine, was dit lekker om 'n nag by Old Mac Daddy in een van hul permanente tentkampe deur te bring. Old Mac Daddy is 'n kombinasie van 'n Airstream-karavaanpark, luukse villas en 'n tentkamp
Kamp en Karavaan3 min read
Koop En Verkoop
Koop en verkoop is 'n gratis diens aan ons lesers wat hul karavaan, ryhuis, sleepwa of kamptoerusting wil verkoop. Om hier te adverteer, stuur 'n e-pos met besonderhede van jou produk aan classifieds@caravansa.co.za. Sluit asseblief 'n beskrywing in
Kamp en Karavaan2 min read
Kampkokkedoor
Maak 2 Wat is 'n braai sonder 'n smaaklike braaibroodjie? Dis mos die stergereg van elke braai! As jy jou gaste wil beïndruk met die lekkerste braaibroodjie wat hulle nog ooit geproe het, moet jy eenvoudig net hierdie resep probeer wanneer jy weer ka
Kamp en Karavaan8 min read
Die Werkswinkel
In 2017 het ons 2.0 liter- outomatiese Chev Captiva ons harde bene laat kou. Baie lesers het raad gegee oor wat om te doen, en om 'n lang storie kort te maak, het ons die Captiva op 9/1/2018 ingeruil, en dit met 'n Isuzu-3.0-handratdubbelkajuit verva
Kamp en Karavaan4 min read
Die Afrikaluiperd
Ons manjifieke luiperds met hul swart rosetvormige kolle is sterkgeboude diere, en is die tweede grootste van die groot katte wat in Suid-Afrika aangetref word. Hierdie pragtige roofdiere is minder aktief in warmer tye van die dag, en jag hoofsaaklik
Kamp en Karavaan2 min read
Fotokompetisie
Ek het daarin geslaag om hierdie foto van 'n paar bloukopkoggelmanders en 'n swart akkedis (nie seker watter soort dit is nie) te neem tydens 'n onlangse kampuitstappie. Jerome Klein Hierdie spoorweg is gebruik om erts vanaf die Lupholo-/ Lugogobe
…Or Discover Something New