Welkom
Daardie feestyd waarheen ons almal heeljaar werk, het aangebreek. Dis die tyd wanneer ons toerygwerkskoene verruil vir aanglipplakkies, gestrykte chino's vir koeler, sorgvrye kortbroeke en T-hemde. Ons pak die noodsaaklike vakansietoerusting in en ki