Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Kinder Kampioene
Kinder Kampioene
Kinder Kampioene
Ebook23 pages14 minutes

Kinder Kampioene

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Boek beskrywing:

Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer:

Eerlikheid (Die Towerblomme)

Volharding (Die Fiets Renjaer)

Entoesiasme (Die Trollie Wedloop)

Vriendskap (Minder Lekkergoed, Meer Vriende)

Aantreklikheid (Hy is aantreklik omdat....)

"Die Towerblomme" is 'n verhaal waar 'n kind uiteindelik eerlik moet wees, want wat hy gedoen het, het die lewe van sy pa in gevaar gestel.

"Die Fiets Renjaer" wys kinders dat om suksesvol te wees, hulle moet aanhou om te bereik vir dit wat hulle wil hê. Sodra hulle bereik het wat hulle wil hê, moet hulle aanhou om goed te wees in wat hulle doen.

“Die Trollie Wedloop” wys vir kinders dat alhoewel ons nie entoesiasties is oor alles in die lewe nie, dit is ons verantwoordelikheid om dinge so lekker as moontlik te maak.

"Minder Lekkergoed, Meer Vriende" wys vir kinders dat vriendskap belangriker is as fisiese besittings en kos.

"Hy is aantreklik omdat ..." gebruik twee meisies se assesserings van hul pa's oor wat vir hulle aantreklik is - en dit is nie net voorkoms nie!

LanguageAfrikaans
PublisherBookGeniez
Release dateAug 31, 2022
ISBN9781667440545
Kinder Kampioene
Author

Francois Keyser

Francois wanted to be an author since he first learned to read. He returned to his childhood dream after leaving a successful corporate career and has since authored over thirty titles across a variety of genres. He currently lives in Bali, Indonesia where he shares his time between his family and his writing.

Related to Kinder Kampioene

Related ebooks

Related articles

Reviews for Kinder Kampioene

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Kinder Kampioene - Francois Keyser

    MAAK KAMPIOENE VAN KINDERS REEKS VAN KORT VERHALE

    DIE TOWERBLOMME

    Daar was eens 'n seun genaamd Kenneth. Sy ouers het 'n nuwe huis op 'n heuwel buite die stad gekoop. Die nagte was baie donker en Kenneth was bang vir die donker en kon dikwels nie slaap nie.

    'n Smal pad wat na die stad gelei het, het by hulle huis verbygegaan. Aan die een kant van die pad was 'n krans met 'n skerp draai op 'n punt. Aan die ander kant het die berg hoër gestyg tot by Kenneth se ouerhuis.

    Mense het in die donker ongelukke by die skerp draai gehad. Die stadsraad het alles probeer om reisigers van die skerp draai te waarsku, maar niks het gewerk nie.

    Toe, eendag, het hulle towerblomme gevind wat die donker verlig het. Die towerblomme is langs die draai geplant sodat mense kon sien waar die draai begin en eindig. Sewe blomme is geplant en reisigers het geweet dat wanneer hulle sewe blomme getel het, hulle veilig was.

    Kenneth se pa se werk was om na die blomme om te sien.

    Alhoewel Kenneth bang was vir die donker, het sy ouers hom nie met 'n kers of 'n lantern laat

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1