SA Hunter/Jagter

DIE JAGTER SE TYD VIR INTROSPEKSIE

Daar is ’n tyd om te kom en ’n tyd om te gaan, en vir die jagter is daar ook ’n tyd om op ’n rots in die veld te gaan sit en van buite na die eie self te kyk. Kyk na jouself deur die oë van Jan Publiek, loer onderlangs na jouself deur die dik brille van die wetstoepassers. Beskou jouself deur die verkyker van die eienaar van die jagbestemming, en tuur ook na jouself deur die skerp oë van die wilde diere van die veld. Dit is tyd vir introspeksie.

Hierdie gedagte het op ’n onlangse jagtog naby Aliwal-Noord in die bitter koue van die Oos-Kaap ontstaan, waar ek vir ’n week lank die enigste jagter op die plaas was. Die geselse met ander jagters, plaaseienaars, plaaswerkers, die publiek, en menige ander oor die jare heen het die idee van introspeksie ontketen.

SKERP WAARNEMING

Daardie alleentyd in die veld met net die plantegroei, die landskap en die wilde diere rondom jou, is uiters kosbaar. Maar as ek luister na mense,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks