SA Hunter/Jagter

ULU – MAAK ’N HANDIGE MES

Messe en jag gaan goed saam, dit is gewis! Baie jagters se lewe is al gered omdat hulle ’n jagmes tydens ’n noodgeval byderhand gehad het.

Die bekende Ka-Bar-mes het juis sy naam gekry na só ’n voorval. Union Cutlery Co. het in 1923 hul naam verander nadat Wallace Brown, die visie-president van die maatskappy, ’n brief van ’n jagter uit Alaska ontvang het. In dié brief vertel die jagter dat ’n jagmes wat hy by Union Cutlery Co. gekoop het, sylewe gered het toe hy deur ’n kodiakbeer aangeval is. Die jagter het na die beer geskiet en die gekweste dier het hom toe aangeval en die geweer uit sy hand geklap. Gelukkig kon die jagter syis blykbaar deur die meeste mense in daardie streek uitgespreek as “bar”. Die jagter het geskryf soos hy praat en die brief was ook redelik verniel teen die tyd dat dit Union Cutlery Co. bereik het, dus kon hulle net die woorde wat gelyk het soos “ka bar” (vir “in die sin uitmaak. Wallace Brown was só beïndruk deur dié gebeure dat hy die onderneming se naam na Ka-Bar verander het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related