Dr Pieter van Jaarsveld, is 'n erkende internasionale konsultant in leierskapontwikkeling, en is ook bekend op radio en televisie. Hy het twee meestersgrade (in sielkunde en teologie) en 'n doktors...view moreDr Pieter van Jaarsveld, is 'n erkende internasionale konsultant in leierskapontwikkeling, en is ook bekend op radio en televisie. Hy het twee meestersgrade (in sielkunde en teologie) en 'n doktorsgraad (oor selfbeeld). Hy is die skrywer van drie topverkopers: Gee jou kind selfvertroue, Hart van 'n wenner en Dink jouself gelukkig. Hy en sy vrou, Irene, woon in die Strand en het twee getroude kinders en twee kleinkinders.view less