Loading
LE
author
Louw Erasmus
Louw Erasmus is in 1951 op Molteno in die Oos Kaap gebore en het op Cookhouse skool gegaan. Hy verlaat die skool om op die Spoorweg te gaan werk.Hy trou met 'n besondere meisie wat...view moreLouw Erasmus is in 1951 op Molteno in die Oos Kaap gebore en het op Cookhouse skool gegaan. Hy verlaat die skool om op die Spoorweg te gaan werk.Hy trou met 'n besondere meisie wat van Wolwefontein afkomstig is. Hy en Mieta, die liefde van sy lewe, het drie kinders. Hy sê altyd dat Mieta en die kinders hom op koers gehou het oor die jare.Tussen die werk en kinders-grootmaak het hy sy matriek gedoen en ook 'n 3 jaar diploma voltooi. Hy tree af in 2012 en doen nou wat hy nog altyd wou doen.Hy sê beskeie, dat hy hom daarop toespits om sy skryf-vernuf verder uit te brei, dit terwyl hy reeds een boek, Basterhond, gepubliseer het en die volgende boek amper al klaar is. Wanneer hy nie skryf nie vroetel hy in die tuin op soek na inspirasie en gebruik hy die geleentheid om sy stories uit te dink en sy planne te maak.view less
Louw Erasmus has no available titles yet.