Zelda Rowan is 'n bestuurder by Oxford University Press. Sy het haar meestersgraad in kultuurgeskiedenis in 2003 met lof aan die Universiteit van Pretoria behaal. Haar verhandeling...view moreZelda Rowan is 'n bestuurder by Oxford University Press. Sy het haar meestersgraad in kultuurgeskiedenis in 2003 met lof aan die Universiteit van Pretoria behaal. Haar verhandeling oor Nonnie de la Rey was die basis vir haar hoofstuk in hierdie boek. Sy stel in besonder belang in die oorlogservarings van vroue en kinders gedurende die Anglo-Boereoorlog.view less