Loading
AB
author
André P. Brink
André P. Brink is een van die mees veelsydige figure en een van die mees bekroonde skrywers in die Suid-Afrikaanse literêre bedryf: romanskrywer, dramaturg, reisverhaalskrywer, ver...view moreAndré P. Brink is een van die mees veelsydige figure en een van die mees bekroonde skrywers in die Suid-Afrikaanse literêre bedryf: romanskrywer, dramaturg, reisverhaalskrywer, vertaler, letterkundige, kritikus, mentor, professor en polemikus. Sy romans is in meer as 30 tale vertaal, insluitend Serbo-Kroaties, Japanees, isiXhosa en Vietnamees. Hy is reeds twee keer met die Hertzogprys bekroon – vir sy drama Die jogger en vir sy roman Donkermaan. As romanskrywer het André Brink ook verskeie internasionale eerbewyse ontvang. Hy is onder meer twee keer vir die Bookerprys in Brittanje genomineer en was ook reeds verskeie kere sedert 1979 op die kortlys vir die Nobelprys.view less
André P. Brink has no available titles yet.