HOE KONSTANT IS INGEVOERDE DRYFMIDDELS?
May 15, 2020
2 minutes
Deur KASSIE KASSELMAN
VRAAG:
Behoort ek ook ladingaanpassings tussen verskillende lotnommers van dieselfde kruit van oorsese dryfmiddelvervaardigers te doen, of kan ek aanvaar, byvoorbeeld, dat een blik Vihtavuori N550 of Hodgdon 4350 dieselfde gaan presteer as ’n vorige lot waarmee ek ladingontwikkeling gedoen het?
KASSIE SE KOMMENTAAR:
Ons het gewoond geraak daaraan dat Somchem-dryfmiddels in opeenvolgende lotte vervaardig word en dan met lotnommers verpak word. Somchem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days