SA Hunter/Jagter

EEN DONKER NAG IN DIE SUIKERRIET...

Die suidoostelike laeveld van Zimbabwe is ’n area wat my baie na aan die hart lê. My jag-spore lê op verskeie plase in hierdie deel en alhoewel die streek sedert 2000 baie swaar gebuk gegaan het onder Robert Mugabe se grondhervormingsprogram, het ek steeds baie goeie herinneringe van my ondervindinge daar.

So ’n paar jaar gelede was ek op ’n buffeljag naby Chiredzi saam met goeie vriend en professionele jagter, wyle Barry Style. Ons was een middag op pad na waar ons vroeër die spore van ’n klein troppie buffels gekry het toe hulle ’n bospaadjie gekruis het. Die Land Cruiser het kreun-kreun oor ’n klipperige hoogte tussen twee koppies geworstel toe Barry se selfoon begin lui. Dit was pure geluk dat daar hoegenaamd opvangs was. Die persoon wat geskakel het, was die plaaslike distrikskommissaris, so ons het gestop sodat Barry met die man kon gesels.

Soos dit dikwels in Afrika gaan, was daar eers ’n paar minutemet die seekoei, aldus die distrikskommissaris. Barry het belowe dat hy sou kyk wat hy kon doen, afgelui, en doodluiters vir my gevra:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks