SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê

WENBRIEF

SKU VIR KOPSKOTE

Ek reageer graag op die bespreking van Kopskote of bladskote in die Januarie- en Februarie-uitgawes van SA JAGTER/HUNTER. Ja, dit sal maar altyd ’n vuurwarm besprekingspunt bly! Net soos: Wat is die beste ‘eengeweer-kaliber’ om te koop, of: Watter bok se biltong smaak die lekkerste? Of die lekker gesels en geskryf oor bakkiejag of voetslaan en bekruip.

So het elkeen van ons ons eie mening oor wat goed en reg is – net so het mense ’n voorkeur vir ’n spesifieke honderas en dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks