Kamp en Karavaan

Die wildernis in BESPREEK DIE AVONTUUR VAN 'N LEEFTYD

en Coenie Moll van Cederberg 4x4 span saam om 'n bekostigbare avontuur aan te bied wat die hele gesin kan geniet. Coenie is 'n baie ervare gids en buiteleweliefhebber, en hy sal saam met ons fotojoernalis, Richard van Ryneveld, 'n toer na Botswana en die Caprivi lei. Die 14 dae-toer sal in die Junie/Julieskoolvakansie plaasvind, wat dit toeganklik maak vir die hele gesin. Die avontuur begin op 15 Junie 2020 in Ghanzi, en eindig by

You’re reading a preview, subscribe to read more.