BEDRYFSKAMERFOKUS: SUID-KAAP
Aug 14, 2019
2 minutes
deur Nico, Sonette en Hertie Lerm.
Foto’s © Lasarus Game Farm.
Net soos die vorige boeredag vroeër die jaar het daar weer nuwe lede aangesluit by WRSA en hierdie keer het ons sewe nuwe lede bygekry. Ons is uiters trots daarop om te kan sê dat ten spyte van die moeilike ekonomiese omstandighede asook die ergste droogte wat die Suid-Kaap nog getref het, ons bedryfskamer steeds groei.
Die lede van die Suid-Kaap-tak
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days