SA Hunter/Jagter9 min letti
The Leopard Catcher
My wife and I had only been married for a year or so when we decided to visit Uncle Martin and Aunty Jen on their cattle farm east of Alldays in the present-day Limpopo Province. I hadn’t seen Uncle Martin and Aunty Jen for several years and was look
SA Hunter/Jagter6 min letti
Covid-19 En Die Invloed Daarvan Op Sajwv-lede
Ek is ’n lid van SA Jagters omdat ek hou van vuurwapens, skiet, jag, die natuur, en die geleentheid om by my tak, maar ook op streek- en nasionale vlak, sosiaal te verkeer met mense wat my belangstellings en passie deel. Is dit nie die rede hoekom al
SA Hunter/Jagter1 min letti
Bokspog
ERICK STAFFORD, VAN ZYLSRUS, NOORD-KAAP. Springbokram, Musgrave .30-06, 165gr Nosler, 120m. WARREN STEYN, GROBLERSDAL, LIMPOPO. Rooibok, Sako 7mm, 174gr S&B, 80m. SANDRI MARX, WOLMARANSSTAD, NOORDWES. Rooibok, Howa 6.5 Creedmoor, 140g. ANDRÉ TH
SA Hunter/Jagter1 min letti
SA Hunter/Jagter
REDAKTEUR: Johan van Wyk johan@sahunter.org Johan.vanWyk@media24.com SUBREDAKTEUR: Marisa Beeton (Taalversorging en webblad) marisa@sahunter.org Marisa.Beeton@media24.com UITLEGKUNSTENAAR: Marthie van Dyk marthie@sahunter.org Marthie.vanDyk@media24
SA Hunter/Jagter6 min letti
Koedoejag Op My Verjaardag
Terugflits na 1993… Geluidloos kruip hy wind-op nader, elke sintuig ingespan om uit te maak wat in die skaduwee van ’n koedoebessie oorkant die kloof staan. Min het my pa geweet dat hy bykans 30 jaar later die ervaring op ons bosveld-plaas sou herhaa
SA Hunter/Jagter2 min letti
Die Einde Van Die Begin
Daar kan geen twyfel wees dat feitlik die hele Suid-Afrika ’n groot sug van verligting gegee het toe pres. Cyril Ramaphosa op Sondag 16 Augustus aangekondig het dat die land na vlak 2 van inperking geskuif word. Nie net was tabak en vuurvog weer (wet
SA Hunter/Jagter7 min letti
’n Les In Bosvarkjag
“Kan jy my hoor?” kom die benoude roep oor die radio. “Praat maar, Andries.” “Kom kyk hier, die beeste, hulle is baie stukkend!” By die kamp aangekom kry oom Louis drie van sy Bonsmarakoeie met snywonde aan hul gesigte, kruise en agterbene. “Wat de h
SA Hunter/Jagter5 min letti
Bospos
Pierre Pretorius se brief Klassieke wapens (SA JAGTER/HUNTER, Mei 2020) het my herinner aan ’n jagtog met twee A-tipe Oberndorf Mauser-jaggewere gedurende 2011 in die Vaalwater-omgewing. Herlaai vir en jag met hierdie klassieke gewere het my baie ple
SA Hunter/Jagter4 min letti
Bly Gehidreer Met Die Slim Hydro Backpack
’Nmens weet nooit hoe ’n dag in die veld gaan uitdraai nie, en voor jy jou oë uitvee is die lemoen in jou rugsak of waterbottel aan jou sy nie genoeg om jou gehidreer te hou nie. Nou is jou fokus nie meer op die jag nie, maar op hoe dors jy is en daa
SA Hunter/Jagter5 min letti
Snelvuur
Covid-19 het duidelik sy merk gelaat op sakeondernemings. En een van die bedrywe wat veral hard geslaan is, is die drukmedia. Dit het gelei tot groot veranderinge by Media24 wat onder meer beteken het dat sekere tydskrifte toegemaak is, ander gaan vo
SA Hunter/Jagter1 min letti
Hunters Market
Best hunting farm in the Western Cape. No hidden costs. Rifle/bow/biltong/trophy hunt. Full/self-catering. 45 species. Owner is a professional hunter and outfitter. 082-443-1147/082-448-3975 www.lasarusgamefarm.co.zainfo@lasarusgamefarm.co.za Agt kil
SA Hunter/Jagter4 min letti
Siekte
Ek is siek. Nee, darem nog nie Covid-19 nie, maar ’n ander siek, een wat my vasbyt beproef in hierdie tyd van inkerkering. Daarom dat ek so jeuk, nee, kriewel, om weer ’n slag die pad te vat. Om my rug te draai op die knellende metropolis en die wye
SA Hunter/Jagter8 min letti
The .450 No 2 Ne – Few, But Distinguished Company
In many hunting books of an older generation, especially those written by Americans, one often finds references of professional hunters shooting double rifles that fire cartridges “as big as bananas”. This kind of language almost certainly refers to
SA Hunter/Jagter2 min letti
Jmc Vigus 5 – Stylvol En Bekostigbare Werkesel
Die JMC Vigus 5 is beslis die moeite werd om te oorweeg as jy daaraan dink om ’n dubbelkajuitbakkie aan te skaf, maar nie noodwendig jou sak te veel wil skud nie Dié werkesel is ’n midvlakbakkie met ’n viersilinder, turboaangedrewe 2.4 liter-dieselen
SA Hunter/Jagter7 min letti
Hoe Kies Ek ’n JAGBOOG?
Indien jy ’n jagter is wat jou jagervaring wil uitbrei, kan jy gewis boogjag oorweeg, en om ’n bok met ’n pyl en boog plat te trek nadat jy dit met baie moeite bekruip het, is ’n ervaring duisend. ’n Moderne kragboog (compound bow) kan enige boksoort
SA Hunter/Jagter6 min letti
Bullet Deflection – Part I
Hunting conditions in much of Southern Africa (and indeed much of Australia) would be what South Africans describe as bushveld. Good numbers of full-sized trees plus lots of scrubby, bushy growth, all interspersed with coarse grasses. Shooting distan
SA Hunter/Jagter9 min letti
Die Misverstand
Om deur vriende versoek te word om ’n driedagjag vir hulle te reël, kan soos ’n berg voor jou lê. Let wel, dit is vriende, nie kliënte nie, en dit maak ’n groot verskil. Dit het my ’n paar slapelose nagte besorg, maar daar was nie uitkomkans nie. Dit
SA Hunter/Jagter7 min letti
Eerste En Laaste Olifantjag
Waarom iets, wat normaalweg nie baie snaaks sou wees nie, so snaaks word as dit in die jag-veld gebeur, kon ek nog nooit verklaar nie. Is dit omdat ons meer ontspanne raak? Wie weet, maar dat lag, veral om die bosveldvuur, deel van jag is, is vir sek
SA Hunter/Jagter8 min letti
Die Lank En Diekortvan Seksionele Digtheid
Een van die meer populêre tydverdrywe in die Kenia van die vroeë 1900’s was die jag van leeus te perd. Leeus is as pesdiere beskou in daardie tye en is min of meer op sig doodgeskiet, baie anders as die Afrika van vandag waar wilde leeus as ’n baie w
SA Hunter/Jagter5 min letti
Musgrave Rsa Vrystaatmodel .270 Win – Soos ’n Feniks Uit Die As
Die ou Grieke het geglo dat as ’n feniks sterf, daar uit die as van die gestorwe voël ’n nuwe een gebore word. Dit het my dadelik aan my Musgrave RSA Vrystaat-model laat dink. Maar wag, kom ek vertel die storie van sy begin af... Alles het in oom Bo
SA Hunter/Jagter1 min letti
Shrinking Forest Elephant Population
In a recent study conducted by scientists from the University of Oregon in America, it was found that the population of the African forest elephant (Loxodonta cyclotis) of the Equatorial Rainforest is actually lower than previously thought. The study
SA Hunter/Jagter6 min letti
Blesbok 3 Kuns
My lekkerste tydverdryf as ’n jong seun was om my geweer op papierteikens en blikkies te rig en na hulle te skiet. Ek en my Daisy was altyd baie goeie maats – met hom het ek leer skiet. My liefde vir skiet en gewere het só begin en mettertyd ontwikke
SA Hunter/Jagter1 min letti
Renostereienaars Trek Kleinkoppie
Suid-Afrika huisves ongeveer 80% van die oorblywende witrenosters (Ceratotherium simum) in Afrika, en ongeveer die helfte van hierdie populasie is in privaatbesit. Onlangs is in die Conservation Letters (’n wetenskaplike joernaal wat navorsing publi
SA Hunter/Jagter5 min letti
The Gun From Kleesfontein
Kleesfontein... where is it and who was Jan Munnik? These are questions I’ve frequently asked myself since the day I attended an auction where numerous items were on sale from the estate of a descendant of James Logan from Matjiesfontein in the Karoo
SA Hunter/Jagter4 min letti
Moeders Van Afrika
Gee ’n boom ’n drukkie, het iemand eenkeer gesê. Die boom sal dit nie eintlik voel nie, maar aan daardie skurwe boesem sal jy weer jou wese vind want dit aard jou aan die aarde. Dis waar. Dis asof ’n sensoriese kalmte oor ’n mens daal as jy toe-oë j
SA Hunter/Jagter1 min letti
What Exactly Is A Cape Gun?
A Cape is a combination gun. British versions are commonly chambered for the .303 British service cartridge and a 12-gauge smoothbore barrel, with the rifled barrel positioned on the left. German and Austrian Cape guns have the rifled barrel on the r
SA Hunter/Jagter8 min letti
The Sound Of Thunder
The sound of thunder is ominous. It is the pending sound of violence. The date was June 2014. I had just completed my first safari of the season and was privileged to have experienced some of the finest hunting of my career. Iwas returning from my Ka
SA Hunter/Jagter1 min letti
The Cape Buffalo 5 Quick Facts
► Scientific name: Syncerus caffer caffer ► Shoulder height: Bulls 152 to 165cm; Cows: 145 to 155cm ► Weight: 680 to 820kg (1 500 to 1800lb) ► Age: Can reach the age of 16 years ► Suitable calibres: We recommend any calibre from .375 H&H to .577 NE,
SA Hunter/Jagter8 min letti
Mauser Se Staatmaker – Die 9.3x62
Die 9.3x62 Mauser het deur die jare baie diep spore in die jagveld getrap. In Europa is dié staatmaker reeds vir dekades lank ’n gunsteling vir wild soos wildevarke en takbokke. Baie van hierdie wild word tydens sogenaamde driven hunts gejag waar die
SA Hunter/Jagter8 min letti
The Black Dog Of Finca Vigia
“That shop is closed,” a helpful passerby shouted from across the street. I peered through the windows of the locked-up double doors. “There is nobody inside, they have all gone home.” It was two o’clock in the afternoon of the twenty seventh, two da
...o scopri qualcosa di nuovo