Game Ranchers’ Forum
Wildboere hou van die natuur en is natuurbewaarders in hul harte – daarom kies hulle dié leefstyl. Wat die ongeveer 3 500 wildboere in Suid-Afrika die afgelope paar dekades bereik het, is om 20 miljoen ha marginale, dikwels verswakte landbougrond te