BOSPOS Sê Jou Sê
Hierdie is nou ’n lekker brief om te skryf. Maar, laat ek by die begin begin. My man (prof. Leon de Stadler) en ek het in 1994 die Tesourus van Afrikaans die lig laat sien. Dis lank gelede en baie woorde het in die see geloop sedertdien. Ons is nou b