Sei sulla pagina 1di 2
Herman Toetien (Bloemfontein) fokusartikel My perspektief as Christen op ... die verwoestende sikloon in Mianmar ‘0 'n paar jaar gelede kon \Suid-Afrikaners op TV kyk hoe ‘nArmeense geestelike in die sneeu staan, met verwoeste ge- boue op die agtergrond, en vertel van die aardbewingramp en die mensiike yding. Hy sluitsy vertel- ling af met: “By the way, a merry Christmas to you all.” God lat dit reén op sy kin- ders, gehoorsaam en ongehoor- sam. Swaarkry en verdelging, 00880 dikwelsiin die Psalms aan die vyande toegewens, tref Chris- ten en nie-Christen. Min volke kan aanspraak maak dat hulle deur die lyding moes gaan, wat 'n volkomoord ineluit, wat die Arme- niérs moes deurgaan. Tog, op slegs ‘n klein deeltjie van hulle ‘oorspronklike grondgebied, het hulle bly staan. 'n Bastion in 'n Mostemwéreld. Loutering? Dikwels bring tyd ook leidrade ‘oor hoekom iets moes gebeur? ‘So word gemeen Neto en ander Romeinse keisers se vervolging vvan Christene was juis om Chris- tene te dwing om na elders vit te ‘wyk en so die evangelie te ver- sprei. Die sikloonramp wat Mianmat (Burma) getref het, is 'n duidelike ‘aanduiding dat rampe ook nie net vir Christene “gereserveer” word rie, Jaar na jaar word groot dele van Banglades} deur moeson- reéns oorstroom, en die ongeval- le is dikwels groot. Dit is 'n Mos- lemland. Die tsoenami wat kykers vasgenael voor die TV's gehou het, het nasies van verskillende godsdienste getref — Mosiems in Indonesié, Boedchiste in Thailand en Sri Lanka, Hindoes in Indié ... Trouens, oor die hele wereld neig mense dikwels om juis in areas: te gaan woon wat geneig is om deur natuurrampe gatref te word. Die ryk vulkaniese grond veroorsaak dat mense in verskele wérelddele te naby aan aktiewe vulkane woon—en dikwels traag is om te verskuif as gevaar dreig, tenwyl moesonstreke ook dikwels neig om dig bevolk te wees. Is dit nie maar 'n verskynsel soortgelyk as om van die tempel se dak te spring nie? ‘Omdat ons as Christene in God se Raadsplan glo, weet ons dat die ramp in Mianmar en ander rampe nie doeloos was nie. Ons sal ‘00k nie noodwendig nou of binnekort die antwoord hé oor hoekom nie. Volke wat deur Alexander die Grote oorwin is, sou immers nie versiaan dat hierdie verowerings 'n wereldtaal geskep het waarmee die evangelie versprei kon word, en dat die Romeinse verowerings paaie sou bring waarlangs die evangelie kon versprei nie. ‘Mianmar is 'n hoofsaaklik Boaddhistiese land wat deur ’n onder-

Potrebbero piacerti anche