Ná ’n loopbaan van 40 jaar in die SAPD verwerf kaptein Ben Booysen oornag heldestatus in die treffer-TV-reeks Devilsdorp as die man wat die berugte Krugersdorp-moordenaars vasgetrek het. Aangevuur ...view moreNá ’n loopbaan van 40 jaar in die SAPD verwerf kaptein Ben Booysen oornag heldestatus in die treffer-TV-reeks Devilsdorp as die man wat die berugte Krugersdorp-moordenaars vasgetrek het. Aangevuur deur ’n sin vir geregtigheid, verg dit drie jaar se hardnekkige speurwerk van Booysen om Cecilia Steyn en haar trawante agter tralies te kry.view less