Loading
FP
author
Fransi Phillips
Fransi Phillips skryf sedert die 80s aweregse Afrikaanse fiksie in allerlei genres. Sy het in Pretoria studeer en as kunsjoernalis en kulturele raadgewer gewerk. Tans bly sy naby M...view moreFransi Phillips skryf sedert die 80s aweregse Afrikaanse fiksie in allerlei genres. Sy het in Pretoria studeer en as kunsjoernalis en kulturele raadgewer gewerk. Tans bly sy naby Moskou, waar sy Engels gee. Haar roman Net ’n lewe is in 2012 gekortlys vir die M-Net- en UJ-pryse. Liefde in die tyd van die internet is haar eerste roman in sewe jaar.view less