Loading
AN
author
Anton van Niekerk
Anton van Niekerk is ’n uitgelese (distinguished) professor in Filosofie en direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is die skrywer van ...view moreAnton van Niekerk is ’n uitgelese (distinguished) professor in Filosofie en direkteur van die Sentrum vir Toegepaste Etiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is die skrywer van talle werke op die terrein van die teologie, godsdiensfilosofie en bio-etiek. Hy verower die Stalsprys vir Filosofie in 1995 en word deur die Nasionale Navorsingstigting geëvalueer as ’n navorser met onbetwiste internasionale erkenning. Hy is ’n bekende deelnemer aan openbare debatte, en is ook ’n proponent van die NG Kerk.view less
Anton van Niekerk has no available titles yet.