Annette du Plessis het haar BA Hons. in tale aan die Universiteit van Stellenbosch en Unisa behaal. Sy het by Hugenote Hoërskool, Wellington, by haar alma mater, La Rochelle in die...view moreAnnette du Plessis het haar BA Hons. in tale aan die Universiteit van Stellenbosch en Unisa behaal. Sy het by Hugenote Hoërskool, Wellington, by haar alma mater, La Rochelle in die Paarl, en op Tulbagh skoolgehou. Sy stap en reis graag en het begin skilder toe sy die Onderwys verlaat het. Blou Erporsie is haar debuut boek.view less