Kamp en Karavaan

Kampkokkedoor

Ivan se heerlike lamspotjie

Een van die groot lekkertes van kamp is die mense wat jy ontmoet. Tydens ons onlangse kampervaring het Kamp en Karavaan met Ivan Arnold, 'n bobaaskampsjef gesels wat al van die ouderdom van ses af oor 'n oop vuur kook. Sy pa het hom en sy broer altyd 'n paar tjops en 'n stuk boerewors gegee om self oor die kole gaar te maak – natuurlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.