Kamp en Karavaan

Bewaring

Wildbewaarders en kampvegters vir die bewaring van die natuurlewe oral in die wêreld dink dat daar dalk tog iets goeds kan spruit uit die uitbreek van die coronavirus-epidemie.Volgens 'n verslag van die Xinhua News Agency in China vroeër vandeesmaand het navorsers 'n 99%-genetiese ooreenkoms gevind tussen 'n virus wat in ietermagôs gevind word en die nuwe coronavirus in mense.

Daar word gehoop dat hierdie bevinding die vraag na ietermagôvleis en -skubbe sal laat afneem omdat mense dalk bang sal wees vir besmetting deur die coronavirus.

Ietermagôgetalle is drasties aan die verminder

You’re reading a preview, subscribe to read more.